LitNet Akademies-resensie-essay: Il Paradiso deur Dante Alighieri (vertaal deur Cas Vos)
2018-11-15"Om Il Paradiso te verstaan, is dit belangrik om te weet hoe die middeleeuse mens die kosmos voorgestel het, en watter literêre werke, filosofie en teologie Dante beïnvloed het."
Die goddelike komedie. Liefde laat die son en sterre sing: ’n resensie
2017-11-10"Die goddelike komedie slaag uitmuntend daarin om La Divina Commedia uit die Middeleeue te gaan uithaal, en dit lewendig en in Afrikaans in die 21ste eeu te laat sing."
As God weg is ... die ou Nabye Ooste
2014-05-23 So universeel, so oud soos die mensdom self, is die ervaring dat God swyg terwyl die mens in die grootste angs en foltering uitroep en smag na ‘n antwoord.Die Bybel as produk van sy tyd
2014-05-22 "Ons vergeet dikwels dat slegs ’n klein handjievol mense in die antieke tye kon lees en skryf ... Die skrifgeleerdes was ’n elitistiese akademiese klas – meestal kon nie eens die koning lees en skryf nie."
LitNet Akademies: Gerda de Villiers gee haar mening oor die Jesus Seminaar
2011-06-22 Gerda de Villiers reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. In sy artikel “Die ...

