Gerald Erasmus

Gerald Erasmus is 'n vertaler en taal- en opleidingskonsultant met sy basis in Wellington, waar hy en sy vrou Erna woon. Hy het tans 'n kontrak met Sanlam in Bellville.

Opgedateer/Updated: 2009-07-15
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Eerste herfs

Gerald Erasmus 2013-11-20

"Dit was herfs en stilweg het jy weggegaan
verby die erewag in sagte grys"

Uitsig

Gerald Erasmus 2013-07-02 "... Hoe maak jy geld
uit dié blou Bolandse berge
en sy wingerd wat verbruin?"

Net jy

Gerald Erasmus 2013-03-26 Liefde vir ’n mens of liefde vir ’n tuin? Gerald Erasmus skryf ’n liefdesgedig.
Top