Dit was herfs en stilweg het jy weggegaan
verby die erewag in sagte grys; nou stap
ek in hierdie herfs óp deur die beukehoutlaan,
bó die fluistering oor alles wat vergaan.
0Dit was herfs en stilweg het jy weggegaan

0