The voices of knowledgeable and experienced practitioners in reformulating clear standards for the assessment of assessor competence in teacher education
2025-07-21"The purpose of this study was to hear the voices of information-rich and experienced practitioners in ITE, and to reformulate standards of assessor competence with clarity. [...] The research focused on hearing voices regarding the context in which student teachers, as assessors, are educated and assessed at a distance education university in South Africa."
Die stemme van kundige en ervare beoefenaars van assessering by die herformulering van standaarde van assessorbevoegdheid in onderwyseropleiding
2025-07-21"Terwyl literatuurstudies en dokumentontleding navorsing aangaande standaarde kan inlig en ’n oorsig kan gee van hoe standaarde tans in literatuur beskryf word, moet die stemme van ervare en kundige beoefenaars van die assessering van onderwysstudente ook ingesluit word om die herformulering van standaarde te lei."
En route to clear standards and criteria for the assessment of the competence of student teachers as assessors
2025-01-03"This article, by nature an in-depth literature study, searches for deeper understanding of the phenomenon assessing the competence of student teachers as assessors using appropriate standards and criteria."
Op weg na helder standaarde en kriteria vir die assessering van die bevoegdheid van onderwysstudente as assessors
2025-01-03"Hierdie studie bevestig dat daar ’n behoefte aan werklik bevoegde onderwysers in ’n groeiende onderwysstelsel bestaan, en ’n dringende prioriteit is ten spyte van die nalatenskap van ’n gefragmenteerde, ongelyke en gebroke verlede, omdat die uitdagings van die onderwystoekoms veel groter as die nalatenskappe van die verlede is."
Voorbeeld van ’n Teengeweld-onderwys-lesplan vir Basiese Onderwys vir Volwassenes: vlak 1- en 2-leerders
2018-03-19In ’n onlangse artikel in LitNet Akademies (Opvoedkunde) verskyn navorsing om volwassenes in die klaskamer teen geweld toe te rus. Kyk hier na ’n praktiese lesplan wat uit die gesprek voortvloei.
Kennis is mag! Basiese onderwys vir volwassenes as teenvoeter vir geweld teen vroue en kinders
2018-03-19"Die hele samelewing, en nie net vrouens nie, is aandadig aan gewelddadigheid, omdat ons nie genoeg oor die onderwerp, en die oorsake en gevolge daarvan, praat nie. Dit vra dus vir die aanspreek (en veroordeling) van geweld in opvoeding en onderrrig op alle moontlike vlakke."
Adult basic education as an antidote for violence against women and children
2018-03-01"Turning to possible solutions to this epidemic of violence, the participants agreed that education is an important vehicle, although some also referred to more severe punishment and a change in the social culture."
Basiese onderwys vir volwassenes as teenvoeter vir geweld teen vroue en kinders
2018-03-01"Aan die een kant is dit ’n hoogs beskaafde en intelligente samelewing, gekenmerk deur volgehoue wetenskaplike ontdekkings en ontwikkelings wat reise na Mars as ’n werklikheid stel. Aan die ander kant is daar klaarblyklik geen einde in sig vir maatskaplike ongeregtigheid en die kanker van onbeskaafde geweld teen vroue en kinders nie."

