Practising New Testament Studies as an academic discipline in South Africa
2026-02-19"Before any interpretation or appropriation, one must carefully study the lexical concepts, grammar, syntax, structure and stylistic features of a text in its original language."
Die beoefening van Nuwe Testamentiese wetenskap as vakdissipline in Suid-Afrika
2026-02-19"Dit vereis dat geloofsgemeenskappe begelei moet word in kritiese nadenke deur onder andere daarop te wys dat ’n gehoorsame leesstrategie van tekste soms gebalanseer en aangevul moet word met ’n weerstandige lees van die teks, en deur samewerking met ander teologiese dissiplines."
The origin and development of the amicus domini hypothesis in Philemon research
2025-10-07"According to this hypothesis, Onesimus fled not as a fugitive (fugitivus) but deliberately sought out Paul – his master’s friend (amicus domini) – to intercede on his behalf."
Die ontstaan en ontwikkeling van die amicus domini-teorie in die Filemonbriefnavorsing
2025-10-07"Volgens hierdie teorie was Onesimus, Filemon se slaaf, nie ’n fugitivus (voortvlugtige slaaf) nie, maar het hy doelbewus na Paulus gegaan in die hoop dat Paulus as ’n vriend van sy eienaar namens hom met Filemon sou onderhandel."
Slavery in the late antique world, 150–700 CE deur Chris L de Wet, Maijastina Kahlos en Ville Vuolanto (redakteurs): ’n resensie
2022-12-09"Die boek bied uiters belangrike nuwe insigte oor die manier waarop slawerny in hierdie tyd gefunksioneer het en slaag beslis daarin om die kompleksiteit van slawerny in hierdie era aan die lig te bring, asook die immer veranderende aard van hierdie tragiese sosiale instelling."
Tendense in die uitleggeskiedenis van die koninklike amptenaar in Johannes 4:43–54: ’n onderhoud met Francois Tolmie
2018-11-06"Vir die gewone Bybelleser is die waarde van intensiewe wetenskaplike navorsing oor die Bybel juis dat dit nuwe aspekte in die teks belig wat vroeër misgekyk is. In die geval van die Ou en Nuwe Testamentiese wetenskap was daar in die afgelope paar dekades ’n metodologiese ontploffing wat ten goede meewerk omdat dit die Bybelteks wat vir ’n groot aantal van ons ’n gesaghebbende teks is, op veel meer terreine ontsluit het."
Trends in the reception history of the royal official in John 4:43–54
2018-09-19"John Chrysostom places much emphasis on the official’s weak faith in order to encourage his readers to fare better in their own spiritual lives. He also argues that the narrative shows us that miracles are actually not meant for believers; rather, it is Jesus’ teaching that should be regarded as important by us."
Tendense in die uitleggeskiedenis van die koninklike amptenaar in Johannes 4:43–54
2018-09-19"In hierdie studie val die klem op ’n ander interessante saak, naamlik die verskillende maniere waarop die koninklike amptenaar in Johannes 4 met die verloop van die eeue verstaan is. Die doel met hierdie oorsig is om daarmee ons eie verstaan van die amptenaar te verryk."
Versoening in aksie. Enkele gedagtes oor die Brief aan Filemon en ons nadenke oor versoening
2015-04-28Kan Christelike brondokumente ’n sinvolle bydrae tot die soeke na versoening in Suid-Afrika lewer?
