Franco Colin

Franco Colin is ’n praktiserende psigiater in Pretoria. Hy het op skool gedigte geskryf. Na ’n hibernasie van 36 jaar het hy in 2014 weer sy hand aan ’n paar gedigte gewaag. In 2016 voltooi hy sy meestersgraad in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Henning Pieterse. Hy het die Gerhard J Beukes-akademiese prys vir kreatiewe skryfwerk ontvang vir sy tesis en bundelmanuskrip.

Geen bekendstelling nodig nie

Franco Colin Poësie 2020-08-04

"Vliegtuie hef liggaamsruimte op, 
forseer intimiteit met vreemdes."

Imbongi: die skeepsklok van die SS Mendi

Franco Colin Poësie 2019-07-03

"Jy moes die nag,
toe seshonderd karosse na die seebodem gly,
vir oulaas die wagskof lui"

Katolieke diskant

Franco Colin Poësie 2018-08-30

"Hy predik dat die Kind se bloed ieder van hoek tot kant
biegskoon kan was. Uit dank oorspoel ’n koorknaap-
diskant die katedraal ..."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Franco Colin

Liné Loff, Franco Colin Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Die beskrywing van Brian Cox oor die samekoms van sterstof om die menslike brein te vorm, en dat daar dan die kreatiwiteit uit voortspruit, was die inspirasie vir die gedig 'Kopkring'."

Top