Ettienne Myburgh

Ettienne is ’n kankerchirurg in Kaapstad. Gebore in Ermelo, het hy reeds vroeg ’n liefde vir drama en musiek ontwikkel. As pa van drie talentvolle kinders wat aanhoudend nuwe materiaal soek, het hy begin om poësie, kort prosastukke en monoloë te skryf. Dit was ’n welkome uitlaatklep vir die frustrasies van die wêreld om ons. Ten spyte van sy besige kliniese werk, akademiese opleiding en navorsing, is skryf, musiek en fotografie ’n belangrike deel van sy lewe. In ’n tyd waar dit voel of ons taal idiomaties verklein, vind hy nuwe plesier en emosie in woorde.

O die pyn-gedagte

Ettienne Myburgh Fiksie 2021-03-26

"Dis verskriklik om vasgevang te word tussen my smagting na die dood, die pynlose stilte en haar siekte. Hoe kies jy tussen dood en dood?"

Husse in ’n memorieboks

Ettienne Myburgh Poësie 2019-11-13

“Hoe sien so ’n hus dan nou daar uit?
Kan hul krap of spoeg of byt?”

Ons is nie robbies nie

Ettienne Myburgh Fiksie 2019-11-13

“Vandag klim Sonja Fortuin uit die lewe se gatkant uit en sy staan op vir haar en haar dogter. Sy laat nie meer op haar trap nie.”

Top