"U eie keuse" deur Erika Barnard
2011-11-09 1949 en Pa is wegek’s vyf en Ma stuur my na die poskantoor
maar die koevert is nie daar
en ek sê die onderhoud is laat
"Woorde" deur Erika Barnard
2011-11-09 woorde is ook wondedit bloei in verskillende tonge
smeek op bedelborde
en skree op slagvelde Mamma
in al die tale
