Enigma

Gebore in Bloemfontein, grootgeraak in Suidwes-Afrika, getrou op Dordrecht, gewoon in Pretoria, tans pendelaar tussen Vermont in die Wes-Kaap en la Staan, in die Laeveld.

Woorde is my vreugde, my bloed en my besigheid.

Oestyd-skryfuitdaging: Intussen

Enigma 2013-01-15 Opgedra aan die boere en werkers wat regtig omgee. Ek spoeg op die ingebusdes wat toegelaat het om deur magsoekers misbruik te word sonder om te dink. En ek bid vir regverdige oplossings – Engemi Ferreira

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Egoli – city of gold

Enigma 2012-07-17 Engemi Ferreira skryf oor die goudstad.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Nelspruit

Enigma 2012-07-17 Engemi Ferreira skryf oor Nelspruit.

By afsterwe van die digter Jan de Bruyn

Enigma 2006-10-16 So baie baie herinneringe deur so baie jareVan my bestaanAan ’n gewone man met die naam Jan – Wie ek nooit nader geken het nieAs die woorde in sy bundelsEn die in ’n dik bruinpapierkoevert – Ya Mmuso – Amptelik - ...

Credo

Enigma 2006-10-16 ek wat mens iswil die lewe vier met mensewil deur die oog tot skrywe gaanwil verse gebruik as instrumentom pas aan die hart te gee ek wat ook gees iswil die dood tot lewe maakwil deur die graf tot skrywe blywil só vers-in tot ...
Top