Engela Pretorius


Sanlam Sing 'it finalis-onderhoud: Engela Pretorius

Gerdus Senekal, Engela Pretorius 2013-02-07 "Hy wil ontsnap en “vry” wees, maar sy meisie is baie mooi en dit maak dit vir hom moeilik. Hierdie situasie kom baie onder jongmense voor, en ek het gevoel ek wil graag daaroor skryf."

"Everything we can't have" by Engela Pretorius

Engela Pretorius 2012-12-29

You don’t look at me like you used to
And I know I don’t smile like I used to
Did we fail to hold on to this table reserved for two?
Where the conversation is bare and empty
and no more excitement breathes within me

"Solar Storm" by Engela Pretorius

Engela Pretorius 2012-12-19 You stepped into the room and everything was different in the atmosphere
Burning bright eyes from the extraordinaire
You consumed me, I couldn't help but to stare
The beauty of the galaxy kept us unaware

"Someone Old" by Engela Pretorius

Engela Pretorius 2012-12-13 The bells are ringing and time is ticking
Everybody is doing some last minute fixing
Our memories are everywhere, flashing
The day is here and my heart is sinking

"Hier by jou" deur Engela Pretorius

Engela Pretorius 2012-12-13 Agter ? berg van verlore drome
Langs ? rivier van verslawing
Onder ? lugruim vol haat

Sanlam Sing 'it-finalis: "Ek wens jy was nie so mooi nie" deur Engela Pretorius

Engela Pretorius 2012-12-13 Ek bel jou, maar jy sit die foon net neer
Ek gaan kyk TV dan probeer ek weer
Ek weet nie hoekom jy kwaad is nie, wat is dit nou alweer?
Top