Elsa Winckler

Elsa Winckler is in 1953 op Upington gebore. Sy het matrikuleer aan die Hoërskool Upington waarna sy haar op Wellington gekwalifiseer het as laerskoolonderwyser. Sy het op veertig weer begin studeer en ’n BA deur Unisa voltooi, en later ’n honneursgraad in Engels en ’n MPhil in Dokumentanalise en -ontwerp aan die Universiteit Stellenbosch. 

"Ek dink ek het liefdesverhale saam met melk ingekry!” – Elsa Winckler

Cliffordene Norton, Elsa Winckler Skrywersonderhoude 2026-03-09

"Ek glo in die liefde. Ek glo elke vrou verdien haar gelukkig-vir-altyd, so dis vir my maklik om daaroor te skryf."

Do we still feel safe enough to invest in romance?

Cliffordene Norton, Alta Cloete, Elsa Winckler, Nadia Cassim Interviews 2026-02-18

Cliffordene Norton spoke to three romance authors and asked them whether they think people in South Africa feel emotionally and socially safe enough to fall in love. The answers were layered. "History shows that people fall in love regardless of circumstances ... During wars, plagues, political unrest. Falling in love is not always a rational act; it happens."

Elsa Winckler, iemand wat lief is vir die liefde

Elsa Winckler, Izak de Vries Skrywersonderhoude 2021-12-22

"Die agape-liefde sou ek sê kom eers later, lank na eros. Eros is die eerste vonk, die deel waaroor ek so graag skryf, en dis belangrik."

Leef jou nuwe lied deur Elsa Winckler en Sonja Goldberg: ’n onderhoud met die skrywers

Maryke Roberts, Elsa Winckler, Sonja Goldberg Skrywersonderhoude 2021-09-01

"Daar is ’n hele paar voorbeelde waar hulle illustreer dat mens soms net moet asemhaal en bedaar, besef jy is nog hier. Dis soms genoeg om in daardie genade te staan. En die ander belangrike boodskap is dat jy soms ook net vir ander dít kan wees: hier en gewillig om te luister."

Top