Waar jakkalse huil deur Elrien Scheepers: ’n skrywersonderhoud
2024-06-05"’n Boek moet nie net geléés word nie, ’n boek moet belééf word."
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Elrien Scheepers se kortverhaal as voorbeeld van ’n fabel
2021-09-08"Die vier elemente van ’n fabel sluit in ’n morele les, simbolisme, humor en antropomorfisme/vermensliking. Hoewel die diere in my fabel normale dieregedrag toon ... is hulle eintlik simbole van mense of kinders."
Huis, woning, tuiste: Die mure van my huis
2017-02-21Lees Elrien Scheepers se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

