Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Elna van Niekerk
2017-10-12"Ek lees baie digbundels en merk die gedigte waarvan ek hou, onderstreep die frases in die gedig wat my tref, kom dan daarna terug om weer te lees. Ek kom gereeld terug na Wilna Stockenström en Antjie Krog."
Huis, woning, tuiste: ’n Huis is relatief
2017-01-13Lees Elna van Niekerk se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

