Elna van der Merwe

Elna van der Merwe is ’n vryskutjoernalis wat onder meer vir Vrye Weekblad, Tuis en Huisgenoot skryf. Sy stel ook boekprogramme vir kunstefeeste saam.

Stilbaai-boekefees 2026: ’n onderhoud met Elna van der Merwe

Naomi Meyer, Elna van der Merwe Feeste 2026-02-25

"Dit is die vyfde jaar wat die fees aangebied word en dis asof dit teen hierdie tyd sy eie momentum kry."

Elna se Boekstories by KKNK beloof diep genot vir boekwurms

Melt Myburgh, Elna van der Merwe Onderhoude 2022-03-28

Elna van der Merwe, samesteller van die KKNK se Boekstories tydens die fees wat van 29 Maart tot 3 April 2022 op Oudtshoorn plaasvind, vertel vir Melt Myburgh van hoogtepunte op vanjaar se program.

Top