Elmarie Viljoen-Massyn

Elmarie Viljoen-Massyn is in 1976 in Pietermaritzburg gebore. Sy het ’n meestersgraad in taalpraktyk en ’n doktorsgraad in forensiese linguistiek. Haar gedigte verskyn in Nuwe stemme 6 (Tafelberg, 2016) en New Contrast en Stanzas. Sy is getroud, en woon en werk as vryskuttaalpraktisyn in Bloemfontein.

Die opkoms van die introvert

Elmarie Viljoen-Massyn NouNet 2020-01-15

"Eerder as om te verstaan, word gepoog om te verander, te help. Die 'stil enetjie' om nuwe vriende te maak. Die muurblom wat die lewe en al die genot wat dit bied, misloop, hier eenkant in die hoek, ver weg uit die kring van die skoffelendes."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Elmarie Viljoen-Massyn

Elmarie Viljoen-Massyn, Elmarie Viljoen-Massyn Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Ek is baie bevoorreg om in ons huis ’n 'room of my own' te hê (soos Virginia Woolf aanbeveel). Hier is ’n tafel vir werk, ’n rusbank vir skryf, geweldig baie boeke (die helfte nog ongelees!), ’n paar plante vir ekstra suurstof, trinkets wat saam met my graf toe gaan, tot onlangs nog ’n kat."

Huis, woning, tuiste: Wildepiesangblomme

Elmarie Viljoen-Massyn Skryfkompetisies 2017-02-10

Lees Elmarie Viljoen-Massyn se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Top