Elizabeth Wasserman

Elizabeth Wasserman is 'n patoloog in privaatpraktyk, en die skrywer van die Speurhond Willem, Anna Atoom-reekse en ook die boeke Elf dae in Parys en Elf dae op 'n eiland.

Elf dae op ’n eiland: ’n onderhoud met Elizabeth Wasserman

Naomi Meyer, Elizabeth Wasserman Skrywersonderhoude 2019-01-16

"’n Boek gebeur mos iewers tussen die skrywer en die leser. Dus moet jy die leser se ervaringswêreld (eerder as ’n spesifieke ouderdom) die hele tyd in gedagte hou, of die storie val op die grond."

WF 2015: Skrywer Elizabeth Wasserman se ses vinnige skryfwenke

Elizabeth Wasserman Kuberklas Kreatief 2015-04-20

Lees baie. Jy sal gou agter kom hoe die kuns van storie-weef werk. Daar is nie iets soos ‘n goeie en suksesvolle skrywer wat nie ook ‘n leesvraat is nie. 

Top