Elizabeth Gunter

Elizabeth Gunter studied at Stellenbosch University, where she graduated with a BA degree in Fine Arts (Education). She obtained Honours (1980) and Masters (1984) degrees in Fine Arts and a PhD degree in Visual Arts (2011) from the same university. She has lectured art at various institutions, currently at the Visual Arts Department, Stellenbosch University, South Africa. She has had several solo exhibitions in the Western Cape, participated in numerous group exhibitions and her work is represented in private, corporate, and public collections both in South Africa and abroad.

 

Onderhoud: Derde illustrasiekursus by die Breytenbach Galery op Wellington begin 15 Augustus 2026

Naomi Meyer, Mia Oosthuizen, Anne-Ghrett Erasmus, Elizabeth Gunter Kuns 2026-07-24

"Ons neem deelnemers deur die nodige kennis van kinderboeke, teikenmarkte en die realiteite van die bedryf terwyl hulle ook wonderlike kunstegnieke leer, visuele narratief ontdek en aan hul eie stories werk. Belangriker nog is die deelnemers wat begelei word om hul eie styl en stem te ontwikkel en ’n prenteboek of ander kreatiewe uitset te lewer aan die einde."

Die tweede illustrasiekursus by die Breytenbach Galery in Wellington: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Elizabeth Gunter, Anne-Ghrett Erasmus, Mia Oosthuizen Kuns 2025-05-21

"Die waarde van illustrasies by kinderboeke in onweglaatbaar groot. Dit is waar die woordstorie en die visuele storie hande vat om min woorde om te tower tot ’n groot storie wat die kind se horisonne verbreed."

’n Kursus vir Suid-Afrikaanse illustreerders by die Breytenbach Galery: ’n onderhoud met Elizabeth Gunter

Naomi Meyer, Elizabeth Gunter Kuns 2024-03-14

"Visuele taal, soos dié van illustrasie, word onderskei van gesproke of geskrewe taal, maar dit ontspring vanuit dieselfde bron en vervul dieselfde behoeftes as woordetaal."

Top