Elardus Duvenage2013-08-15Ons bestaan in plaas van lewe
Ek vra U net ‘n bietjie raad
Antwoord asseblief my gebede
Wellus vir geld is ons geaard
Ek wens ons kan verander
Dalk sal ons vrede kry
Elardus Duvenage2013-08-13Nou kom laat ons kragte meet!
Dis nou die laaste rondte
Die skare is op hulle voete
Geen genade word gevra of gegee
Tussen die bloed en die sweet
Weet ek ons sal mekaar se trane wegvee!