Blufgesig
2018-01-25"In haar wêreld van glans en goud is tyd geld, en geld is god. En tussen die lyne van die drie-eenheid van Tyd, Geld en God is die foutgrens weglaatbaar klein. Moenie laat ons jou ooit vang dat jy dit vergeet nie, oorkoepel die stille slagspreuk die sielkundige mynveld waar Mammon koning kraai."
Nuwe Stories 3: Onderhoud met Elani Venter
2014-12-15 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Elani Venter antwoord 'n paar vrae.
Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Lettie se verlies"
2014-06-10 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Lettie se verlies"
Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Keerom"
2014-06-10 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Keerom"
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Elani Venter
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Elani Venter, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

