Donovane

Ek's gebore in Welkom SA , waar ek tans nog woon. Ek het 'n passie vir skryf ontwikkel toe ek Gr3 was. Ek het toe al geweet wat ek wil doen met mylew. Vandag nog streef ek daarna om 'n suksesvolle lerieke skrywer te word. so veel uitdagings , soveel om te leer. Ek het al paar lerieke wat opgeneem is deur internasionale onbekende sangers, dit is alvir my 'n prestasie, maar as mens streef ek na meer.

"My prins" deur Donovane van Dyk

Donovane 2013-09-11

"Photo frame" by Donovane van Dyk

Donovane 2013-09-11

"Same old" by Donovane van Dyk

Donovane 2013-09-11
Top