Donnay Torr

Donnay Torr is ’n vryskutjoernalis en -skrywer gesetel in Sydney, Australië. Veertien jaar in die Suid-Afrikaanse mediabedryf het haar nog nie genees van nuuskierigheid, moerigheid en hardkoppigheid nie. Sy loop wel krommer en drink ’n bietjie meer wyn. Sy is meestal nie wat jou eerste indrukke jou wysmaak nie.

Foto: Sven Kristian

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Donnay Torr

Liné Loff, Donnay Torr Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Ek het nog altyd ’n 'proses' met die skep van enige projek, wat ook al dit is. Soos dinge spertyd toe beweeg, raak my lessenaar al hoe meer deurmekaar en bisar. Wanneer alles voltooi is, maak ek skoon."

Taalgenoot, luistergenoot

Donnay Torr, Naomi Meyer ATKV-Portaal 2015-10-20

"Drama! Donderweer! Metamorfose!"

Alles en almal dra bagasie: Donnay Torr gesels oor die ATKV, Clover Aardklop en Afrikaans

Donnay Torr, Naomi Meyer 2012-10-04 Donnay Torr is die besige bestuurder van tydskrifte en sosiale media by die ATKV en ook redakteur van Taalgenoot en Hoezit!. Sy het by die Clover Aardklopfees met Naomi Meyer gesels en deel ook ’n paar van haar feestelike foto’s.
Top