Afrikaner-kapitalisme: van brandarm tot stinkryk deur David Meades: ’n resensie
2019-05-28"Die boek se goue draad is die kentering van ’n idealistiese volksgerigte jongeling, in sy middeljare beginselvas alhoewel blootgestel aan volksvreemde elemente, wat op die ou end die waardesisteem van sy vorige teenstanders omarm."
LitNet Akademies se Einstein-kompetisie: nie so maklik as wat dit dalk lyk nie
2016-06-02"Pascal het eenkeer vir iemand ekskuus gevra vir 'n lang brief, want hy het nie tyd gehad om 'n korte te skryf nie. Wanneer die teiken net 130 karakters is, raak dit nogal lastig."
Hoekom laat God dit toe?
2014-08-16 "Daardie meganisme wat die mutasie veroorsaak het wat vir Marielé op ouderdom sewe laat sterf het – die onpresiesheid van DNS-kopiëring – daardie selfde meganisme het gemaak dat Homo sapiens sapiens kon oorlewe toe die vorige ronde van aardverwarming terminaal dodelik was vir Homo sapiens neanderthalensis."Bye en mense
2014-04-17 "Bye en mense het onafhanklik van mekaar hul eie beskawings, organisasies, industrieë en gespesialiseerde vaktale ontwikkel." Lees wat skryf Dirk Laurie oor albei spesies.
Die onvolkome kennis van die wetenskap én die geloof
2014-01-24 “Maar om toe te gee dat ons kennis onvolkome is, dat ons maar net modelle verstaan, nie die verskynsels self nie, is die houding van 'n ware wetenskaplike. Dis ook dié van 'n ware gelowige: die mees selfversekerde teoloog van die Nuwe Testament het toegegee dat ons net ten dele ken, net in 'n spieël kyk, en net raaisels sien.”Trekduikers: die drie vlakke van weet
2013-12-17 "Trekduikers weet dat as hulle net lank genoeg aanhou met soek, sal hulle iets kry, genoeg vir die hele swerm. Dit is Vlak 1 van weet: doodgewone, onselfbewuste weet."Die klank van die mishoring: Wetenskap en mistiek
2013-11-26 "'Mishoring' begin met dieselfde drie letters as 'mistiek'. 'n Mistikus is iemand wat soms die stem van God hoor."Evolusie, wetenskap en geloof: 'n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin
2013-10-09 "Hoe is dit dat skaars enige groot religie na die wetenskap gekyk het en bevind het: 'Dis beter as wat ons gedink het! Die heelal is veel groter as wat ons profete gesê het, grootser, subtieler, meer elegant. God moet selfs groter wees as wat ons kon droom'? In plaas daarvan sê hulle: 'Nee, nee, nee! My god is 'n klein godjie, en ek wil hê hy moet so bly.'"Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering
2013-08-13 Is reënboë na Newton nou minder wonderbaarlik? Maak die feit dat ons 'n antwoord op "Hoe verklaar jy dit?" kan gee, dat wetenskap nou die plek van verwondering kan inneem?
YouTube-onderhoud: Dirk Laurie gesels oor LitNet Akademies
2010-10-20 Dirk Laurie, Natuurwetenskappe-redakteur van LitNet Akademies, ’n geakkrediteerde Afrikaanse aanlynjoernaal, gesels oor sy agtergrond en deel sy visie vir hierdie dinamiese tydskrif. Hy bespreek ook die verband tussen wiskunde en ...

