Nello en Patrasche: my gedagtes rondom Herman Meulemans se artikel
2020-01-02"Dankie, Herman Meulemans, my Antwerpse vriend oor baie dekades, vir jou insiggewende en beeldryke resensie."
Die ontdekking van Karel Schoeman se oeuvre: ’n gesprek tussen Dingie van Rensburg en Herman Meulemans
2019-03-20"Meer nog – en as pluimpie aan Meulemans vir sy beheersing van en spel met sy taal, sy Vlaams, sy sappiger Nederlands – merk ek ook onmiskenbaar sterk elemente van Schoeman se skryfstyl, woordgebruik, skryfgevoel en woordspeling in Meulemans se skrywe."
Komplimente aan Herman Meulemans – en komplimente aan Festival voor het Afrikaans 2018
2018-10-03"Soos gesê, was daar nog véél meer van kuns, van kunstenaars, en van vertoon van kultuurgoedere van uiteenlopende en soms hibriede aard – sy dit solo- en groepoptredes, sy dit woord- en liedkuns, sy dit toneel- en filmkuns, en nog vele meer. Wat vasstaan, is dat Suid-Afrikaanse en Afrikaanse kuns in ryke verskeidenheid, vir een hele naweek, in Amsterdam, voluit koning gekraai het, en sekerlik tot almal se plesier, almal se verryking, en almal se waardering."
’n Kyk na Tom Lanoye se Hugo Claus-lesing – deur die bril van Herman Meulemans
2017-05-24"Ek het Herman Meulemans se resensie van Tom Lanoye se Hugo Claus-lesing ... met groot belangstelling gelees. Ek is veral deur twee sake getref: enersyds, die inhoud van Lanoye se 'diep doorleefde, passionele' Hugo Claus-lesing ... soos deur Meulemans opgesom; andersyds, Meulemans se resensie van die betrokke lesing."

