Dian Weys

Dian Weys het BCom (Regte) en BA Hons (Engels) met lof aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Daarna het hy sy BA Hons (Film- en Mediastudie) en sy MA in filmstudie, ook albei met lof, aan die Universiteit van Kaapstad behaal onder leiding van Martin Botha. Hy is die skrywer en regisseur van die kortfilm Versnel wat by die 2017-kykNET Silwerskermfees die toekenning vir Beste Kortfilm en Draaiboek in die 12-minute-afdeling gewen het, en dit is by 11 internasionale filmfeeste vertoon. Hy is ook die skrywer en regisseur van die kykNET-storiefilm Kantlyn (2021), asook die komende kortfilms Plaashuis (2021) en Bergie (2021).

The off-screen and that which surpasses all understanding: Witnessing László Nemes’s Son of Saul (2015)

Dian Weys Academic research 2020-12-11

"What distinguishes Son of Saul from other mainstream Holocaust films, however, is how Nemes juxtaposes the film’s content with its form. Nemes opts for a modernist form of representation that rejects an omnipresent point of view and, instead, limits the film’s scope to Saul’s perspective."

Die buiteskerm en dit wat die verstand te bowe gaan: Die getuienis van László Nemes se Son of Saul (2015)

Dian Weys LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2020-12-11

"Frankl se voorstel dat ons moet aanvaar dat ons nie die sin van die lewe op menslike en rasionele wyses kan verstaan nie, maar eerder ’n verantwoordelikheid moet opneem wat strek na iets buite onsself, word in die laaste tonele van Son of Saul voorgestel."

Plaashuis – ’n onderhoud met Dian Weys

Martin Laubscher, Dian Weys Film 2020-08-19

"Hoe sou jy te werk gaan indien jy gevra word om só ’n toneel skoon te maak? Dit is ook uit respek vir diegene wat werklik op ’n plaas aangeval is dat hierdie kortfilm weier om ’n aanval voor te stel en eerder fokus op wat ná ’n plaasmoord gebeur."

Die Viëtnam-oorlog op film: Veertig jaar van Francis Ford Coppola se Apocalypse now (1979)

Dian Weys Film 2019-08-28

"Die oorspronklike film is in 2001 opgevolg deur Apocalypse now: Redux, wat 49 minute langer duur. Vanjaar word egter 'n nuwe weergawe,  Apocalypse now: The final cut (2019), in Suid-Afrikaanse teaters vrygestel om die film se 40ste bestaansjaar te vier. Hierdie weergawe, wat 20 minute korter as Redux is, is volgens Coppola sy gunsteling- en finale weergawe van dié meesterstuk."

Verantwoordelike rolprentvervaardiging: ’n onderhoud

Dian Weys, Jaco Barnard-Naudé Onderhoude 2018-08-01

"Ek dink die verantwoordelikheid lê heel eerste by die filmmaker. Abbas Kiarostami het in sy toespraak getitel 'An unfinished cinema' by die Centenary of Cinema in Parys (in 1993) gesê dat die eerste 100 jaar van film aan die filmmakers behoort het, omdat hulle kon besluit hoe hulle iets wou uitbeeld en die medium so ontwikkel het, maar dat in die volgende 100 jaar, filmmakers die gehoor moet betrek."

Responsible filmmaking: ethics and spectatorship through the lens of Michael Haneke’s Amour

Dian Weys Academic research 2018-05-02

"How does Haneke assume responsibility for both the representation of Anne’s suffering and his (invisible) audience and, by implication, make his audience responsible in return?"

Verantwoordelike rolprentvervaardiging: etiek en toeskouerskap deur die lens van Michael Haneke se Amour

Dian Weys LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-05-02

"Aangesien ons moderne samelewing deur die media oorweldig word, stel Michael Haneke voor dat filmmakers ’n verantwoordelikheid het om gehore aan te moedig om aan ’n film se betekenisskeppingproses deel te neem, veral wanneer dit kom by die uitbeelding van geweld."

Plaasmoorde in Treurgrond: Carien Smith gesels met Dian Weys

Carien Smith, Dian Weys Onderhoude 2016-10-05

"Plaasmoorde is ’n werklike en gruwelike werklikheid, maar as dit met vinnige redigering, stadige aksie, oombliklike geweld en oorweldigende klankbane uitgebeeld word, met ander woorde, skouspelagtig, neem dit ons al hoe verder weg van die werklikheid daarvan."

(Ir-)Responsible filmmaking: The representation of farm murders in Darrell Roodt’s Treurgrond (2015)

Dian Weys Academic research 2016-03-23

"The penultimate scene, together with the poem recital at the funeral, Steve Hofmeyr’s direct-to-camera stare and AfriForum’s advertisement before the credits not only simplifies the position of the white Afrikaner in South Africa, but also reveals the film’s political agenda."

(On-)Verantwoordelike rolprentvervaardiging: Die voorstelling van plaasmoorde in Darrell Roodt se Treurgrond (2015)

Dian Weys LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-03-22

"Die teenwoordigheid van AfriForum, TLU en Steve Hofmeyr, tesame met die aanwending van die spanningsrillergenre, die skouspelagtigheid, die klassieke Hollywoodstruktuur en die voorsiening van 'n slotsom in die finale tonele, manipuleer die gehoor tot 'n oorvereenvoudigde persepsie van plaasmoorde."

Top