Dalena Theron

Dalena Theron het grootgeword in Pretoria, waar sy skoolgegaan het en honneurs in joernalistiek en sosiale antropologie by Tuks gedoen het. Sy woon eintlik in Kaapstad, maar sy en haar man is tans in São Paulo vir sy werk. Sy hou haar besig deur Portugees te leer en stories te skryf.

Open Book 2015: Dalena Theron oor Huisies van papier

Dalena Theron, Beyers de Vos Boeke en skrywers 2015-08-28

"Daarby het ek gevoel dat die storie van 'n gesin met twee pa's of twee ma's iets is wat oopgeskryf moes word in Suid-Afrika."

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Dalena Theron

Naomi Bruwer, Dalena Theron 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Dalena Theron, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Hond"

Dalena Theron 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Hond"

Dalena Theron 2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Hond"

Haikoe-kompetisie: Haikoe-gedig deur Dalena Theron

Dalena Theron 2012-11-21 Dalena Theron se haikoe-gedig: 5 haikoes oor São Paulo.
Top