dada vir nonsies/dada for nonsense

My naam is Sulet Linde en ek is 24 jaar oud. Ongelukkig al het ek 'n BA graad in Joernalistiek EN 'n BA Hons graad in Vertaling en Professionele Skryfwerk sukkel ek om werk te kry, want ek is net kort van die algemene grenslyn: naamlik twee jaar ervaring. Nou het ek maar besluit om klein sketsies en opinie skrywers by te dra tot Litnet totdat ek weer eendag van die recruitment agencies hoor.

The illusion of the internet

dada vir nonsies/dada for nonsense 2014-02-25 Vir ons poësie-kompetisie "Netdigters 2.0", skryf Sulet Linde 'n gedig wat bestaan uit foto's van kragproppe en woorde.

Hoekom jaag ons so?

dada vir nonsies/dada for nonsense 2013-11-04

Ek ry op die pad en daar is al weer ’n ongeskikte buffel wat met sy Landrover by my verby jaag. Voor ek swets, skiet dié gedagte in my op:

“Hoekom jáág jy so?

Why do child stars turn to the dark side?

dada vir nonsies/dada for nonsense 2013-10-15 Everybody is going on about Miley Cyrus’ controversial “Wrecking Ball” video where she is reportedly guilty of “twerking” or “gyrating” in public.

Het jy ook al só gevoel?

dada vir nonsies/dada for nonsense 2013-10-15 Dié liedjie kom hinderlik in my kop: What if God was one of us ...
Sê nou dit was Jesus en ek het geweier om hom te help?

Dan bly ek maar liewers werkloos, dankie!

dada vir nonsies/dada for nonsense 2013-10-07 Liewe Scammers
Hou asseblief op om vir my vals e-posse te stuur met bogus werksvakatures. Ek skryf hierdie brief om ander te waarsku. Moenie in die slaggat trap nie.
Top