
Knysna Fine Art vier 20 jaar: ’n onderhoud met Trent Read
2017-11-08Knysna Fine Art-galery vier in November sy 20ste bestaansjaar met ’n groot groepsuitstalling. Hiermee ’n tweetalige gesprek tussen Trent Read en Corlie de Kock oor die geskiedenis van die Read-familie, Knysna Fine Art en die toekoms van eietydse kuns in Suid-Afrika.

Kuns: die stiefkind van skoolvakke
2015-11-09Kunsonderrig by skole speel dikwels tweede viool vergeleke met vakke soos wiskunde en wetenskap. Jean Oosthuizen gesels met Corlie de Kock, ʼn kunsonderwyseres, oor die belangrikheid van kuns as skoolvak.

Interview: Photographer Krisjan Rossouw on his new exhibition
2015-04-24The Gallery at Grande Provence Heritage Wine Estate, Franschhoek, is presenting an exhibition entitled We never dreamt of seas ... by photographer Krisjan Rossouw. Corlie de Kock asked him three questions.

’n Groep Kaapse kunstenaars in universele gesprek by Clover Aardklop Kunstefees 2014
2014-10-09 "Die onderskeie uitstallings is uiteenlopend wat betref medium, styl en tema, maar daar ontstaan dinamiese gesprekke tussen werke wat tot nuwe betekenis lei."