Jy vra vir my
2013-12-04"jy vra vir my
of jy mooi is
ek glimlag en sê
ja … perfek
jy sê ek lieg
en kyk weer mistroostig
in die spieël"
"jy vra vir my
of jy mooi is
ek glimlag en sê
ja … perfek
jy sê ek lieg
en kyk weer mistroostig
in die spieël"