Cobus Jooste
Cobus Jooste is dosent en navorsingsgenoot in intellektuele-goedere-reg in die Fakulteit Regsgeleerdheid en die Departement Handelsreg, Universiteit Stellenbosch. Hy is lid van die Anton Mostert Leerstoel in Intellektuele Goederereg aan die Universiteit Stellenbosch.
Wat elke skrywer moet weet: ’n Regsperspektief op plagiaat
Cobus Jooste
PEN Afrikaans
2018-07-06
"Plagiaat is in die eerste plek ’n vorm van wanvoorstelling en dit is onmoontlik om toestemming te verkry om ’n ander te mislei. Dit is die aard van wanvoorstelling, naamlik die verduistering van die werklikheid, wat dit by uitstek geskik maak om plagiaat in te sluit."
Sosiale media en die gebruik van internet-inhoud
Cobus Jooste, Naomi Meyer
2012-08-07
"Daarom, vir sover dit die wetsgehoorsame internet-gebruiker aangaan, bly versigtigheid steeds die wagwoord – net soos met alle ander bedrywigheid op die internet."
Regsmening: Geld soos bossies uit die ou verlede
Owen Dean, Cobus Jooste
2012-06-07
"Waarom nou die sweet aftap, talente gebruik en moeite maak om in die toekoms geld te verdien terwyl jy ’n inkomste kan genereer uit werk wat lank reeds gedoen is?" Lees hoe beskerm outeursreg die voorgeslagte se kunswerke.