Weeklaag van die Afrikoreaanse weekdier
2014-10-27 "kolle-kolle strikdas afgerond met framboosrooi kitaar"Netdig vir Zultan
2014-02-25"Wanneer jy eendag – eendag! - jou selfoon optel
sal ek jou wonderlike stories vertel
van my reise en waar ek my hart verloor het."
"Exoras" deur Chris-Fick van Niekerk
2012-12-18 Sê-nou is 'n lekker sêAlles wat die hart wil hê
Alles wat die hart begeer
Sê-nou, sê dit nog 'n keer
