Luisterverhale: "Om laaste te kan lag" deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-07-10Marcel van Heerden lees Chris Barnard se verhaal "Om laaste te kan lag" voor. Die verhaal het oorspronklik in Chriskras: ’n tweede keur, in 1976 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Bos" deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-05-16Marcel van Heerden lees Chris Barnard se verhaal "Bos" voor. Die verhaal het oorspronklik in Duiwel-in-die-bos, in 1968 deur Tafelberg uitgegee, verskyn
Luisterverhale: “’n Man kom tuis” deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-02-22Marcel van Heerden lees Chris Barnard se verhaal “’n Man kom tuis” voor. Die verhaal het oorspronklik in Chriskras, uitgegee deur Tafelberg, verskyn.
Uit die LitNet-argief: Ik ben een Afrikaan
2015-12-28"Afrikanerskap was vir baie van ons ’n ongemaklike baadjie om te dra, maar nie Afrikaans nie. Afrikaans was nooit net ’n uniform nie – dit was en bly ’n onderdak." Hierdie bydrae vorm deel van LitNet se skrywersberaad "Briewe deur die lug" (2000)
Huldeblyk: Chris Barnard oor André P Brink
2015-02-08 "Vir my is hy as ’n vriend onvervangbaar – vir Afrikaans is sy dood die einde van ’n merkwaardige pad."Uittreksel uit mooiloop: "Die agtuurtrein" deur Chris Barnard
2015-02-03 "Acapulco, Aggeneys, Bali, Boesmansrivier, Calcutta, Clanwilliam, en so teen ’n ingewikkelde, onverkende alfabet af tot by Zinkwazi en uiteindelik weer by Zanzibar."Eugène Marais (1871–1936): ’n lewensoorsig
2012-08-16 Na aanleiding van Die Wonderwerker wat spoedig landwyd vertoon, deel Chris Barnard hier ’n lewensoorsig van Eugène Marais.
