Seepglad-rubriek nommer 3: Oor virtuele fietsry in Barcelona
2019-11-15"[E]n alhoewel mens virtueel kan fietsry, is dit dan soos he(i)den-nagse seks net nie so lekker soos die real thing nie."
Seepglad: oor AI robotics, die internet, IoT en smart messaging
2019-10-24"Wat gaan die mense maak as daar nie meer lees en skryf is nie en as daar nie meer werk is nie? Wel, presies wat hulle nou doen. Daar is nie lees en skryf nie en daar is nie werk nie. Altemit nie hier nie."
Seepglad: die toekoms van seks, die internet en tuinelektronika
2019-08-29"Die robothandjies aan die binnekant sal die goed vat en stoor, sonder om dankie te seg. En jy sal betaal, maar nie eens met snapper nie. O, dis reeds aan die gebeur, in China, onder andere."
On Your Bike deur Chris en Tim Whitfield: ’n resensie
2017-09-05"Dié boek, wat [die skrywers] in hul besige skedules kon aanpak, som die wêreld van bergfietsry in Suid-Afrika, dws die nuwe gholf, mooi op, en lê baie mooi naweekontvlugtings mooi uiteen."
