Bradley Erasmus2011-09-23Oorlog van gebroke liefde Die dag was ’n eindelose stryd Jy het my heeltyd vermy My hart gebroke soos daardie motor se ruit Jy het vir my hoop gegee My hart breek soos die branders in die see
Bradley Erasmus2011-09-23Net vir jou Ek weet ek is verlief Jy het my hart gesteel soos ’n lewetenlose dief My kop dit draai, net om jou O my skat my hart bly net aan jou getrou
Bradley Erasmus2011-09-23Omgedopte woorde Jy staan in ’n doodloopstraat Jy klop aan my deur vir raad Maar ek is net te kwaad Jy begin neerval op jou knieë