Betsie van Niekerk

Betsie van Niekerk

Betsie was die laaste paar jaar onderwyseres aan die Hoërskool Duineveld, Upington maar woon nou op Malmesbury. Sy het ’n groot voorliefde vir letterkunde.

Sanlamprys vir jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Betsie van Niekerk

Naomi Meyer, Betsie van Niekerk Skrywersonderhoude 2021-04-23

"Nie net hulle lyding, verslaenheid en oorlewing is ’n groot deel van die verhaal nie, maar ook hulle ongelooflike vermoë om te midde van alles tog met lewe aan te gaan; selfs vreugde en hoop te vind, om onverpoosd núút en oor te begin."

Vrouedag-skryfkompetisie: Ma

Betsie van Niekerk Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Betsie van Niekerk:

"Voor ons voete rol jy tapyte in die sterre oop
En leer ons katjievoet
Deur die dorings en donkerte loop"

Top