Die vernoeming van geboue op die kampus van die Universiteit Stellenbosch: ’n oorsig en ontleding
2021-07-08"Die vernoeming of herbenoeming van geboue of lokale aan die US het hoofsaaklik tussen 2004 en 2020 plaasgevind. Die mikpunt met hierdie artikel was veral om na te gaan wanneer bepaalde geboue se name in bepaalde omstandighede vervang is, en wat die redes daarvoor was."
Christopher Torr en Laurika Rauch se “Hot gates” in Engels en Afrikaans: ’n vergelykende studie
2020-08-25"Vertel die plekname ’n storie? Indien 'Hot gates' as ’n musikale kunswerk beskou word, wat word deur die lirieke uitgebeeld? Dit gaan dus uiteindelik oor die betekenis van eiename, in hierdie geval plekname."
Hoender en Moeder Perske – die prag van Xhosa-name
2020-04-08Koos Oosthuysen, wat die Bybelvertaling in isiXhosa gekoördineer het, gesels met Bertie Neethling oor sy LitNet Akademies-artikel, "Persoonsnaamgewing onder die Xhosasprekendes van Suid-Afrika".
Personal-name-giving among the Xhosa speakers of South Africa
2020-03-18"As the name carriers grow up, they become aware of the positive qualities their names represent, and strive towards fulfilling those qualities."
Persoonsnaamgewing onder die Xhosasprekendes van Suid-Afrika
2020-03-18"Soos wat die naamdraers grootword, word hulle bewus van die positiewe eienskappe wat hulle name verteenwoordig, en streef daarna om dit uit te leef."
Naamgewingstrategieë in André P. Brink se Duiwelskloof en Devil’s Valley: ’n vergelykende perspektief
2009-01-29"Die konteks van die Afrikaanse weergawe met die kenmerkend Afrikaanse name van die karakters bied aan enige vertaler ’n groot uitdaging wanneer daar gewerk word met taal- en kultuurgebonde name wat ook boonop 'betekenisvol' is en gelaai is met konnotasies en assosiasies."

