US Woordfees se musiekfees "uniek en vars"
2013-01-28 "Die mikpunt vir ons, die Woordfees en Sanlam is dus om iets vir almal te hê, maar die iets moet iets nuuts wees."Lede van Zinkplaat vertel van 10 jaar se musiekmaak
2012-10-31 "Ek hoop mense onthou ons as ’n klomp ouens wat uit verskillende agtergronde bymekaar gekom het en musiek gemaak het vir die liefde van die saak, wat altyd ons eie ding gedoen het, teen die stroom geswem het, en ons bes probeer het om eerlik te wees in wat ons speel en sing."

