Ashwin Arendse

Ashwin Arendse is ’n digter, akteur en dramaturg. Hy het op Malmesbury grootgeword en drama aan die Universiteit Stellenbosch studeer. Tans is hy besig met ’n meestersgraad in kreatiewe skryfkuns aan Rhodes met ’n fokus op Kaaps.

Innie foyer

Ashwin Arendse Poësie 2022-07-06

Ashwin Arendse se "Innie foyer" is deel van ’n reeks verse met "teater" as tema, en word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in 2022 te vier.

Swatland deur Ashwin Arendse: ’n onderhoud

Regardt Visser, Ashwin Arendse Skrywersonderhoude 2021-03-17

"Ek skryf nog altyd vi myself. My formula waavolgens ek wêk is based oppie idea van my writing gebryk asse way om sense te maak van goed in my kop en goed om my."

Top