Anthony V. Naidoo

Anthony Naidoo is ’n emeritusprofessor in die Sielkunde verbonde aan die Departement Sielkunde, Universiteit Stellenbosch. Hy het nagraadse kwalifikasies aan die Universiteit van Wes-Kaapland en Ball State Universiteit in die VSA behaal.  Benewens sy registrasie as voorligtingsielkundige, het hy spesialisering in beroepsielkunde, gemeenskapsielkunde en ekosielkunde en ’n noue betrokkenheid by jeugontwikkeling. Hy het in 2022 die Universiteit Stellenbosch se Kanselierstoekenning vir Sosiale Impak verwerf.

Die wêreld van werk is nie kinderspeletjies nie: waarom beroepsvoorligting lewensbelangrik is

Naomi Meyer, Michelle Visser, Francois van den Berg, Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo, Stephan Rabie Onderhoude 2024-11-20

"In die algemeen, wanneer leerders aangemoedig word om oor hul toekoms te dink en vakke te kies wat ooreenstem met hul doelwitte en belangstellings, gaan dit nie net oor hul individuele toekomstige sukses nie; hulle stel ook die hele land op vir ’n beter toekoms."

Career guidance in South African high schools: catastrophe or opportunity?

Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo, Michelle Visser, Stephan Rabie, Francois van den Berg Academic research 2024-10-07

"In South Africa, the disparity in access to career guidance services between well-resourced and resource-poor schools remains a significant challenge."

Beroepsvoorligting in Suid-Afrikaanse hoërskole: verleentheid of geleentheid?

Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo, Michelle Visser, Stephan Rabie, Francois van den Berg LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2024-10-07

"In Suid-Afrika bied die ongelykheid in toegang tot beroepsvoorligtingsdienste tussen skole met goeie hulpbronne en dié met beperkte hulpbronne ’n beduidende uitdaging."

A photovoice exploration by mothers living in a high-risk community of community resources towards transformation

Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo Academic research 2021-08-20

"The focus of this qualitative study was to explore with mothers of a particular high-risk community the resources and needs of their community by means of participatory action research towards transformation as a process of empowerment."

Moeders van ’n hoërisikogemeenskap se fotostemverkenning aangaande gemeenskapsbronne en behoefte aan verandering

Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2021-08-20

"Die implikasie van hierdie navorsingsbevindings beklemtoon die gebruik van teoretiese perspektiewe soos ekologiese raamwerke en ’n makrogemeenskapslens sodat deelnemende-aksie-navorsing en gepaste metodes soos fotostemtegnieke die aktiewe rol van gemeenskapslede kan beklemtoon."

Top