Annelien Diedericks

Annelien Diedericks is die museumgeesteswetenskaplike by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum ( NALN) in Bloemfontein.

NALN gedenk Wilbur Smith

Annelien Diedericks Elders gesien 2021-11-14

"Smith het bykans 49 topverkoper-romans geskryf en altesaam meer as 140 miljoen kopieë is wêreldwyd verkoop. Sy romans is in vele tale vertaal."

Elders gesien: Jaap Steyn – "Afrikaans het ’n groot seun verloor"

Annelien Diedericks In memoriam 2021-09-07

"NALN se gange weergalm van stilte - sy plekkie in die leeskamer is leeg."

Uit NALN se argief: Ena Jansen se eerste onderhoud met Elisabeth Eybers

Annelien Diedericks Boeke en skrywers 2021-03-18

"Ter viering van Ena Jansen (geb. 18 Maart 1951) se sewentigste verjaardag vandag, bied die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) dié getranskribeerde artikel van Jansen se heel eerste onderhoud met Elisabeth Eybers, destyds ter viering van Eybers se 60ste verjaardag."

Jan van der Merwe weens COVID-19 oorlede

Annelien Diedericks In memoriam 2021-01-06

Jan van der Merwe, antropoloog, kultuurhistorikus, skrywer en fotograaf, is op 4 Januarie 2021 weens COVID-19 oorlede.

Top