Anna-Mart van der Merwe

Anna-Mart van der Merwe is ’n akteur wat al baie jare lank in verskeie produksies op die verhoog, televisie en radio en in film gewerk het.

Anna-Mart van der Merwe verras oor toekenning vir beste aktrise

Marli van Eeden, Anna-Mart van der Merwe Onderhoude 2019-03-22

"Anna-Mart van der Merwe het onlangs die Fleur du Cap-toekenning vir beste aktrise in 'n teaterproduksie gewen vir haar rol in die bekroonde produksie Swerfgoed." 

Onderhoud: Anna-Mart van der Merwe sélf tuis voor die kospotte

Anna-Mart van der Merwe, Yolanda Wessels Leefstyl 2016-09-05

Anna-Mart van der Merwe oor haar rolle in die film Dis koue kos, skat en in die teaterproduksie The Painted Rocks at Revolver Creek: "Wat ‘n geskenk en voorreg!"

Innibos-onderhoud: Anna-Mart van der Merwe gesels oor haar hoofrol in Die Van Aardes van Grootoor

Anna-Mart van der Merwe, Naomi Meyer 2012-06-15 "Innibosfees is vir my as akteur ’n fees om by te woon! Die organisasie is seepglad en ek weet nie hoe hulle dit regkry nie, maar al word die fees groter, voel dit nog steeds of al die bestuurslede bereikbaar is. Dit voel menslik."
Top