’n Vermetele bundel verwesenlik haar skrywersdroom: ’n onderhoud met Skryfyster
2025-11-18"Anna-Bet vertel, met ’n oog vir detail en ’n tong in die kies, van grootmensskap, braaibroodjies, familie-erfstukke, middernagtelike WhatsApps en hoenders wat beter ouers is as jy. Hierdie bundel is vir elkeen wat al in ’n sweetpakbroek op ’n stoep gesit en wonder het: Is dit nou hoe dit eindig?"
"Niks té diep nie": Poësie moenie aansitterig wees nie
2013-09-16 "’n Pretensielose aand van Afrikaanse digkuns en musiek. Voorlesings deur Nathan Trantraal, Erns Grundling, Mavis Vermaak, Annie Klopper, Andries van Pretoria en Henry Cloete. Die Skynmaagde gooi ’n paar tjoens. Anna-Bet Bester is MC vir die aand."

