Alma Rossouw

Alma Rossouw roem haar daarop dat sy gebore is in die Boland, maar grootgemaak is deur wêreld-se-dinge. In 2007 matrikuleer sy by die Hoërskool Gimnasium Paarl en gaan studeer B. Drama by die Universiteit van Stellenbosch. Sy vang graad en gaan werk agter die skerms saam met talle bekendes in die film- en teaterbedryf. Sy sprei haar vlerke na die Goudstad om meer korporatiewe blootstelling te kry, maar die kleigrond van die Boland roep haar terug. Tans werk sy by ’n skolenuusnetwerk as ’n inhoudsredakteur en bestuur hulle aanlynnuusplatforms. 

Beroof deur wou

Alma Rossouw Fiksiekompetisies 2025-03-06

"Jy wou nog altyd die wêreld sien. Ek wou jou so graag Toskane toe vat. Hulle koester die hele wynmaakproses deur alles met die hand te doen. En die boer wat vir sy wingerde Mozart speel. Hy glo die stokke hou van klassieke musiek en produseer dan beter. Van al die plekke, raai ek, sou jy dit die meeste geniet. Naas die Boland, natuurlik."

Killing my darling

Alma Rossouw Fiksie 2020-07-22

"En verál as jou verbeeldingslewe in Hollywood baie beter lyk as vroegoggend-vergaderings ná twee ure in die verkeer net om weer na ’n leë huis sonder warm liefde terug te keer."

Sypaadjie-videogesprek: Izak de Vries gesels met Alma Rossouw

Izak de Vries, Alma Rossouw PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2019-07-12

Kyk na 'n videogesprek met Alma Rossouw oor Sypaadjie toe die boek onlangs bekendgestel is.

 

Sypaadjie: ’n onderhoud met Alma Rossouw

Jonathan Amid, Alma Rossouw Skrywersonderhoude 2019-07-10

"Ek wou ’n lekkerlees liefdesverhaal oor vroulike seksualiteit skryf."

Top