AJ van Niekerk

Geen inligting beskikbaar.
Verwys hierdie profiel na jou? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za om toegang tot jou profiel te verkry.

No information available.
Is this your profile? Send an e-mail to bio@litnet.co.za to gain access to your profile.

"Dansende kraaie" deur AJ van Niekerk

AJ van Niekerk 2011-09-23 Dansende kraaie Ek sien die dansende kraaie bo jou graf en dié herinner my om te lag. Hierdie misdaad sal ek op niemand blaam Jou wysheid sal ek nooit laat verlore gaan Jou vreugde gaan orals saam maar die lang bome roep jou naam.

"Paranoia in die Hemelse platteland" deur AJ van Niekerk

AJ van Niekerk 2011-09-23 Paranoia in die Hemelse platteland Die bure hou my dop soos valke bo my kop konstant moet ek my oog gooi oor my skouer Die bure verstik aan hul dop KAN IEMAND DIE VERDOMDE KIND STOP Gaan verdrink maar jou afvallige ouer

"Wegbreek" deur AJ van Niekerk

AJ van Niekerk 2011-09-23 Wegbreek Ek’t nooit besef almal is deesdae ’n komediant Ek speel mos die rol van die teikenmerk. Almal is net tweegesigte En almal is fine met dit.
Top