Adele Vorster

Adele Vorster is ’n vryskutresensent van Bloemfontein. Sy het ’n meestersgraad in kreatiewe skryfkuns (Universiteit van die Vrystaat) en haar debuutroman, Tien voor een, verskyn in die tweede helfte van 2022. Woorde is haar suurstof en sy is besonders lief vir katte en sjokoladekoek. 

Klein juweel vlieg: ’n resensie van Chisoni deur JG Jesman

Adele Vorster Resensies 2022-06-28

"Hierdie boek is ’n klein juweel en vlieg op vele vlakke."

’n Liefdesverhaal wat Ierse mites ontsluit: Droomboom deur Marie Spruyt

Adele Vorster Resensies 2022-04-12

"Die inligting oor Ierland is fassinerend en die platteland waar sy bly word as ’t ware een van die karakters. Die leser kry baie inligting oor Ierse sowel as Suid-Afrikaanse mites en legendes – ’n vars tema in Afrikaanse prosa, veral in ’n liefdesverhaal."

Debuut ontroer ten spyte van oorsentimentaliteit, ’n resensie van The man who never was deur Douglas Kruger

Adele Vorster Resensies 2022-04-05

"Vir lesers wat vertroud is met Absalom se storie in die Bybel, word daar hiermee ’n sekere verwagting oor die verloop van die inhoud geskep. Dit is boonop ’n boek in Umuzi se Trailblazer-reeks, wat fokus op korter werke met ’n grondverskuiwende inhoud, vorm en styl."

Top