![]() |
|
|
Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun het 'n ruk terug by die uitgewer Naledi verskyn. Dié aktuele kwessie is ondersoek deur middel van 'n onderhoud met die skrywers, 'n lees en bespreking van die teks deur 'n lid van Inclusive and Affirming Ministries, Rappport-assistentredakteur Anastasia de Vries, asook deur teologiese praktisyn Laurie Gaum. |
|
![]() |
"As lesbiese, gay, biseksuele, transgender- en interseks-persone (afgekort LGBTI) sê ons dieselfde: Ag ons vir die bydrae wat ons kan lewer. Besef dat julle ons nodig het." |
![]() |
"In die algemeen loop baie gay mense met die gevoel rond dat hulle in God se skepping “tweederangse” skepsels is. Hierdie gevoel van minderwaardigheid vind sy inslag vanaf die Kerk, samelewing, tradisionele strukture ensovoorts. " |
![]() |
"Maar dié boek, met sy antwoorde op vrae wat nóg ek nóg my meisiekind ooit oor haar gay-wees gestel het, is duidelik nie vir ons geskryf nie. Ek gee toe: my kulturele agtergrond en my geloofsbelewing kleur noodwendig my verwagting en ervaring van geskrifte oor gay-wees, veral wanneer die Bybel bygehaal word." |
![]() |
|
![]() |
Wil jy ’n bydrae lewer tot hierdie gesprek? Stuur jou voorstel aan naomimeyer@litnet.co.za." |
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.







