LitNet-blits #1

  • 0

Waar daar 'n rokie trek, moet mos 'n vuurtjie brand.

LitNet-blits is 'n kitsgids na die plekke op LitNet waar vurige opinies die gesprek aan die brand steek.

So wat sê jy?

 

Teken hier in en lewer kommentaar.

 

“Moetie rai gammattaal gebrykie”: Die gebruik en waarde van ’n Tienerkaaps in gedrukte advertensies

Kobus Faasen sê: "Hayibo, dis vreemd indien Afrikaanses na (tiener-) Kaaps verwys asof dit 'n dialek is. Afrikaans het mos baie vertakkinge en systroompies en Kaaps is een vannie grootste voedingstrome. Dis dan hier innie Kaap warie baas se kenners met Khoisan en inkommers yrie Ooste begin te mieks het, lattie slawebaas uiteindelik self moes mooi luister of sy onderdane nie oor hom skenner nie." Wat dink jy?

Skepsels, etiek en filosofie

 

Skepsels, etiek en filosofie

Boekemense vertel watter boekkarakters hulle graag wil wees

Ingrid Glorie meen: "Ek sou Kupido Kakkerlak wou wees, uit André P. Brink se Bidsprinkaan (2005), wat – soos Esegiël vanouds met die boekrol gemaak het – die bladsye van die Statebybel een vir een opeet om hulle beter te verstaan. Sou dit nie mooi wees, as ons al die tekste waarvoor ons lief is, só in ons liggaam kon opneem nie?" Wie sou jy wou wees?

Nobelpryswenners: Watter Nobelpryswenner dink jy is ondergewaardeer?

 

Bibi Slippers se onderhoud met Die Skynmaagde

Kyk na Suid-Afrika se pragtige illustrasies (en illustreerders)

 

Like dit op Facebook, vertel jou vriende of stuur rookseine - maar maak seker almal hoor van: 

Pos beskikbaar by LitNet: Sing ’it-projekbestuurder

Pos beskikbaar by LitNet: LitNet-inhoudsbestuurder / -assistentinhoudsbestuurder

Hierdie fantastiese kompetisie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top