Die tweede jaarlikse Taalmuseumlesing ter viering van Erfenisdag het op 26 September 2013 in die Paarl plaasgevind. LitNet plaas graag die volledige toespraak van Wannie Carstens, Voorsitter van die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en ook Voorsitter van die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.


