Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens.
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Fisiese Wetenskappe: Fisika V1 Februarie/Maart 2012 Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Fisiese Wetenskappe: Chemie V2 Februarie/Maart 2012 Memorandum: Fisiese Wetenskappe: Fisika V1 Memorandum: Fisiese Wetenskappe: Chemie V2
Afrikaans-vraestelle wat begripstoetse, poësie, prosa en taal insluit.