Litnet Akademies: Desember 2011 Jaargang 8(3) Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai (5 MB).
Afdeling: Geesteswetenskappe
Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman Johan Anker , Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie (CPUT) Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
1
'n Model van faktore wat die sukses van onderrigleer van tegnologiegebaseerde modules beïnvloed Roelien Goede (Noordwes-Universiteit, Vaaldriehoekkampus), Tjaart Steyn (Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus), Estelle Taylor (Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus) Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
21
Die marginale subjekposisie van die Afrikaanse skrywer - Etienne van Heerden se Asbesmiddag Gideon Strydom, Helize van Vuuren, Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
63
Die wêreldrevolusie in die hoër onderwys en die verrekening daarvan binne die Suid-Afrikaanse konteks Charl Wolhuter , Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
95
Die toeval in ’n tentwoning / Die metanarratief van die toeverlaat Alettie van den Heever, Universiteit Stellenbosch Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
122
Die diagnostiese waarde van ’n Nederlandse woordeskattoets vir Afrikaanssprekende aanleerders Nerina Bosman, Universiteit Pretoria Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
138
“Spanner in die wat?” – Wopko Jensma en die mineurletterkunde van Deleuze en Guattari Willem Anker, Universiteit Stellenbosch Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
168
Taalverskuiwing en taalhandhawing in die Afrikaanse gemeenskap: tendense en toekomsperspektiewe Jaap Steyn (Universiteit van die Vrystaat), André Duvenhage (Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus) Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
196
Onderweg na goeie wetenskap 3: Voorwaardes vir die beste moontlike wetenskap Braam Roux (Unisa), Fanie de Beer (Universiteit Pretoria) Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
243
Who Framed Roger Rabbit en die moontlikheid van outentieke wêrelde in fiksie André Crous, onafhanklike navorser Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
280
Sluikreklame in sport Steve Cornelius, Universiteit Pretoria Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
300
Die aard en funksie van straatname soos geïllustreer deur straatnaamtoekenning en -verandering Johan Moll, Universiteit van die Vrystaat Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
326
“Moetie rai gammattaal gebrykie”: Die gebruik en waarde van ’n Tienerkaaps in gedrukte advertensies Elvis Saal (Unisa), Joline Blignaut (Hoërskool Zwaanswyk, Kaapstad) Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
345
Stellenboschstudente se rol in die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch Pieter Kapp, Universiteit van die Vrystaat Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
372
Leergesprekke in universiteitsklaskamers: ’n Herwaardering Gert van der Westhuizen, Universiteit van Johannesburg Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
392
’n Jungiaanse perspektief op die reekstekeninge van ’n seksueel mishandelde kind Carel van Wyk, Universiteit van die Vrystaat Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
411
Moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys: ’n moontlike oplossing vir Suid-Afrika se geletterdheids- en syfervaardigheidsprobleme Michael le Cordeur, Universiteit Stellenbosch Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
434
“’n Almanak van klippe”: Laatwerk en Breyten Breytenbach se Die beginsel van stof (laat-verse, sprinkaanskaduwees, aandtekeninge) Helize van Vuuren, Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
461
Ondersoek na die impak van ’n akademiese geletterdheidsintervensie op eerstejaarstudente se akademiese taalvermoë Tobie van Dyk, Karlien Cillié, Marisca Coetzee, Suzanne Ross en Helena Zybrands, Taalsentrum, Universiteit Stellenbosch Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
487
Die verband tussen vroeë apartheidsintellektualisering, Afrikanermusiekhistoriografie en die ontluiking van ’n apartheidsestetika in die toonkuns Carina Venter, Universiteit Stellenbosch Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
507
"My uitgangspunt is dat relasionaliteit op tweërlei wyse in Die benederyk manifesteer: as ’n ontologiese verwantskap op persoonlike vlak tussen mense (hetsy met betrekking tot familie- of vriendskapsbande), en ook as ’n ontologiese verwantskap tussen spesifieke kunstenaars deur die eeue heen."