Klik hier om Paul Roos Gimnasium se November 2014-vraestel vir Afrikaans Huistaal Graad 8 af te laai. Hier kan die memo afgelaai word.
Hierdie vraestel bevat die afdelings "Begripstoets en taal" en "Digkuns en roman".
Die vraestel is opgestel deur Hesti van der Mescht. Lees hier 'n onderhoud met haar.
Kommentaar
Afrikaans graad8 November eksamen
Ons is stelselmatig besig om vraestelle by te werk. Op die oomblik begin ons met wiskundehersieningsvraestelle vir leerders van alle ouderdomme. Daar is vandag graad 5-vraestelle geplaas. Hou LitNet se skoleafdeling dop vir vraestelle van ander vraestelle, aangesien ons dit byvoeg as dit tot ons beskikking is.
graad 8 vraestelle
Goeiedag, ons het onlangs 'n graad 8-wiskundevraestel en -memo opgelaai en voeg nuwe hersieningsmateriaal by soos wat dit beskikbaar is.
Dankie vir hierdie hulp.
Soek gr.8 afrikaans huistaal voorbeelde van vraestelle met memorandums
Hallo Ingrid, ons werk vraestelle by soos wat ons dit ontvang. Hou ons notas, toetse en vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsmateriaal. Groete, die LitNet-redaksie
Baie dankie vir die hulp met graad 8 vraestelle - waardeer die moeite.
is daar nie nog nuwe vraestelle vir junie maand vir grd 8 2017
Hallo Nella, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar sal weer in die nuwe kwartaal nog nuwe vraestelle bygevoeg word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag ek is dankbaar vir hierdie hulp en sal graag Gr 7- 11 Afrikaans Add Taal vraestelle wil kry op n gereelde basis. Groete
Hallo Marianne, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Dankie
Hallo Marianne. Ek sukkel om graad 8 vraestelle af te laai. Help asb. baie dankie
Ek soek help met November 2018 vraestel
Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Ek hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 8 afrikaans huistaal
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Opsoek na Gr8 Afrikaans November eksamen vraestelle, en graad 7 Afrikaans en EBW November vraestelle. Kan iemand asb help?
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie môre, ek is op soek na die basiese beginsels wat betrekking het op Tegnologie gr 8, veral op driedimensionele tekeninge.
Baie dankie,
René
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en volgens vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Volgens my rekenaar kan ek nie die Graad 8 November vraestel aflaai nie omdat dit nie 'n secure link is nie. Is daar 'n moontlikheid dat ek dit op 'n ander manier kan aflaai. Gr 8 Nov Afr Huistaal.
Hallo! Jy kan enige inhoud gratis aflaai en dalk is dit 'n verstelling op jou rekenaar wat aandui dat dit nie veilig is om dit af te laai nie. Al die inhoud is egter skoon en moontlik om af te laai sonder dat dit 'n probleem veroorsaak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi, ek is 'n graad 8-student by Marais Viljoen. Sal dit moontlik wees as ek November-graad 8 vraestelle kan kry, asb?
Hallo! Hier is 'n indeks met die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai gerus gratis in PDF-formaat af. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie
Dis om my kleinkind te help.
Goeiedag! Jy kan nog vraestelle vir jou kleinkind gratis hier aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hierdie skakel neem jou na die indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hoop dit help! Groete, die LitNet-redaksie
Dis vir my kleinkind.
Goeidag dit is Chanelle Pretorius ek is in graad 8 en het Covid gehad , ek het my hele eksamen gemis en soek graag 'n Afrikaanse vraestel om myself te toets
Groete.
Chanelle
Hallo! Ek hoop jy voel sommer gou heeltemal gesond! Hier is 'n skakel na al die graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Klik op die verskillende vraestelle en memo's om dit gratis in PDF-formaat af te laai. Hoop dit help met jou voorbereiding! Sterkte en groete, die LitNet-redaksie